"The most valuable commodity I know is information."
Gordon Gekko
"Don't run when you loose, don't whine when it hurts. It's like first grade. No one likes a cry baby."
Gordon Gekko
"The mother of all evil is speculation"
Gordon Gekko
"I don't throw darts at a board. I bet on sure things. Read Sun-tzu, The Art of War. Every battle is won before it is ever fought"
Gordon Gekko
Ek adviseer produsente
Petrus van Eeden
Ek adviseer produsente
Ek adviseer produsente met die bemarking van hul graan. Ek het 'n jaarlikse bemarkings strategie en verhandel nie in fisiese graan nie. Daar is 'n konflik van belang as jy raad kry by 'n persoon of instansie wat jou graan koop en dis belangrik dat 'n graan produsent dit so verstaan.
Agtergrond
Na my landbou studies in Amerika het ek my toegespits op mielieboerdery en vinnig die industrie en markte in RSA leer ken. Ek het 'n beplannings model en strategie ontwikkel, spesifiek rondom die verskansing van risiko, en hierdie planne met vriende begin deel. As 'n agent by Applied Derivatives het hierdie vriende my kliente geword, en nog meer kliente my vriende. Nou spandeer ek al my tyd om my vriende te help om geld te maak in die mielie mark.
Volg nie net goeie raad nie, maar 'n program wat volhoubaar is. Dis die totale prentjie wat saak maak. Ek stap 'n pad saam met my kliente. Kontak my gerus en ons drink n koppie koffie saam!