Ek adviseer produsente

Petrus van Eeden

Ek adviseer produsente

Ek adviseer produsente met die bemarking van hul graan.  Ek het 'n jaarlikse bemarkings strategie en verhandel nie in fisiese graan nie.  Daar is 'n konflik van belang as jy raad kry by 'n persoon of instansie wat jou graan koop en dis belangrik dat 'n graan produsent dit so verstaan.

Agtergrond

Na my landbou studies in Amerika het ek my toegespits op mielieboerdery en vinnig die industrie en markte in RSA leer ken. Ek het 'n beplannings model en strategie ontwikkel, spesifiek rondom die verskansing van risiko, en hierdie planne met vriende begin deel. As 'n agent by Applied Derivatives het hierdie vriende my kliente geword, en nog meer kliente my vriende. Nou spandeer ek al my tyd om my vriende te help om geld te maak in die mielie mark. 

Maak 'n afspraak met Petrus

Markte

Kontak Petrus

Volg nie net goeie raad nie, maar 'n program wat volhoubaar is.  Dis die totale prentjie wat saak maak.  Ek stap 'n pad saam met my kliente.  Kontak my gerus en ons drink n koppie koffie saam!
Kontak Petrus
earththumbs-up linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram