Mielieboere Bemarkings Advies

BEMARKINGS ADVIES OM JOU RISIKO TE VERREKEN

Goeie raad, en ‘n program wat volhoubaar is

Hoe help ek?

Ek adviseer produsente met die bemarking van hul
graan.
Ek het ‘n jaarlikse bemarkings strategie en
verhandel nie in fisiese graan nie.
Daar is ‘n konflik
van belang as jy raad kry by ‘n persoon of instansie
wat jou graan koop en dis belangrik dat ‘n graan
produsent dit so verstaan.

Wie is Petrus

Na my landbou studies in Amerika het ek my toegespits op mielieboerdery en vinnig die industrie en markte in RSA leer ken. Ek het ‘n beplannings model en strategie ontwikkel, spesifiek rondom die verskansing van risiko, en hierdie planne met vriende begin deel. As ‘n agent by Applied Derivatives het hierdie vriende my kliente geword, en nog meer kliente my vriende. Nou spandeer ek al my tyd om my vriende te help om geld te maak in die mielie mark.

“Diligence is the mother of good luck.”

Benjamin Franklin

VORIGE NUUS EN ADVIES

Kry jy die regte prys vir jou soyas, mielies of grane?

Het jy al gewonder hoe werk die verskillende pryse op die maande van mielies en soja’s?

Petrus praat met Dawie op Ontbytake

“Successful investing is about managing risk, not avoiding it.”

Benjamin Graham

Hedge your risk, and not your price.

Address

PO Box 35434, Menlo Park, 0102

Kontak Petrus

Whatsapp:
+27 82 572 8110